# Die landbou-organisasie TLU SA het die aankoms verwelkom van die eerste besending van 3,5-miljoen dosisse van Argentinië se Biogénesis Bagó-entstof teen bek-en-klouseer. Dit is die grootste besending entstof teen die siekte wat deur Suid-Afrika ingevoer is. Bennie van Zyl van TLU SA sê die Departement van Landbou moet ‘n toewysingsverspreidingskomitee aanstel wat boere en landbou-organisasies insluit:
TLU SA verwelkom aankoms van 3,5-miljoen BKS-enstof [KLANK]
ENG ZylONVaccines