Skip to content

Wes-Kaap verwelkom omvattende Chinese marktoegang vir sitrusuitvoere [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê ’n nuwe handelsooreenkoms met China sal ekonomiese groei ‘n hupstoot gee, werk skep en die provinsie se sitrusbedryf versterk. Die nuwe ooreenkoms sal uitvoervereistes vergemaklik en mededingendheid tussen plaaslike produsente versterk. Meyer het bygevoeg die ooreenkoms is gesluit in ‘n tyd van wêreldwye onsekerheid en bied sterk langtermyngeleenthede danksy China se groot bevolking en aanvraag:

ENG MeyerOnChinaTradeDeal