Skip to content

Ramaphosa vereer buitelandse bondgenote met Orde van die Metgeselle van OR Tambo [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het verskeie buitelandse burgers vereer met die Orde van die Metgeselle van OR Tambo vir hul ondersteuning van vryheid en demokrasie in Suid-Afrika. Hy het tydens die toekenningseremonie in Pretoria gesê die toekenning erken vriendskap, solidariteit en bydraes tot vrede. Ontvangers sluit in Teresa Hillary Clarke van Amerika en professor Cherif Keita van Mali. Ramaphosa sê Suid-Afrika se vryheid is deur internasionale solidariteit bereik:

ENG-RamaphosaOnForeignHonorees