Skip to content

ACSA waarsku reisigers oor weerverwante vlugontwrigting

# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het passassiers wat deur die lughawens van Kaapstad en George reis, gewaarsku om inligting te bekom oor moontlike vlug-vertragings of kansellasies weens uiterste weerstoestande. ACSA sê albei lughawens bly oop en in bedryf, maar swaar reën en sterk wind raak vlugte. Lughawe-bedrywighede word noukeurig dopgehou terwyl herleide vlugte by ander lughawens hanteer word.