Skip to content

Wêreld Trekvoëldag: BirdLife International sê meer as 40-persent van voëlspesie-getalle daal tans [KLANK]

# BirdLife International sê veranderende reise van voëls in die wêreld toon werklike druk op die natuurlike stelsels waarvan die wêreld afhanklik is. Vandag is Wêreld Trekvoëldag met die tema, “Elke Voël Tel – Jou Waarnemings Maak Saak”. BirdLife International se uitvoerende hoof, Martin Harper, sê trekvoëls dra voedingstowwe oor oseane, bestuif plante, versprei sade en help om gewasse te laat groei en siektes in toom te hou. Hy sê tans daal meer as 40-persent van voëlspesie-getalle wêreldwyd:

ENG HarperONBird