# Kaapstad Toerisme het goud gewen op die 2026 TITAN Brand-toekennings vir hul “My Kaapstad”-veldtog in die kategorie Beste Visuele Storievertelling. Hoof-bemarkingsbeampte Briony Brookes sê die veldtog is vereer vir sy outentieke benadering, wat die stad deur inwoners se geleefde ervarings eerder as geskrewe toerisme-inhoud ten toon stel. Sy sê die prestasie weerspieël Kaapstad se wêreldwye aantrekkingskrag en bevorder inklusiewe, gemeenskapsgedrewe toerisme wat die plaaslike ekonomie ondersteun:
My Kaapstad-veldtog vereer met wêreldhandelsmerk- toekenning [KLANK]
ENG BrookesOnGlobalAward