# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het Span Suid-Afrika gelukgewens met hulle skitterende prestasie by die agtste Afrika-spel-wedstryd wat in Harare, Zimbabwe, plaasgevind het. Die span is algeheel eerste, met Nigerië tweede en die tuisspan, Zimbabwe, in die derde plek. Die 13-jarige Ashton Singh het tweede plek behaal in die junior afdeling. Terrence Khala van die departement sê hierdie oorwinning gaan oor dissipline, selfvertroue en ʼn liefde vir tale:
Minister Gwarube wens Suid-Afrika se spel-wedstrydspan geluk wat vasteland-kompetisie wen [KLANK]
ENG KhalaONReadingNation