Skip to content

Ramaphosa sê VSA-boikot sal nie G20-beraad in SA keer nie

# President Cyril Ramaphosa sê die VSA se besluit om die komende G20-beraad by die Nasrec-eksposentrum in Johannesburg te boikot, is hulle verlies. Ramaphosa het na afloop van die vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring gesê die afwesigheid van die wêreld se grootste ekonomie, gelei deur president Donald Trump, sal nie keer dat sleutelbesluite geneem word nie, en bygevoeg dat boikotte min bereik: