# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die regering se verbintenis herbevestig tot die versterking van Suid-Afrika se byebedryf. Bestuiwing dra jaarliks meer as tien-miljard-rand tot Suid-Afrikaanse landbou by. Die land produseer jaarliks tot tweeduisend-500 ton heuning, maar verbruik byna dubbel soveel, en is sterk afhanklik van hoofsaaklik Chinese invoere. Steenhuisen sê byeboerdery is ‘n belangrike bydraer tot die land se landbousektor as gevolg van sy bydrae tot voedselsekerheid, inkomsteskepping en ekonomiese ontwikkeling:
Minister Steenhuisen sê regering versterk Suid-Afrika se byeboerdery [KLANK]
ENG SteenhuisenOnBeekeeping