# Die energiereguleerder Nersa het tussen Julie en September 181 nuwe opwekkingsaanlegte geregistreer. Dit voeg meer as een-duisend-megawatt vermoë by en lok na raming 31-miljard-rand se belegging. Sonkrag oorheers die nuwe projekte, met Gauteng, die Wes-Kaap en Limpopo waar die meeste aanlegte is. Charles Hlebela van Nersa sê die grootste gedeelte van die vermoë sal in Eskom se netwerk ingevoer word, terwyl sommige aan munisipale netwerke gekoppel sal word:
Nersa registreer 181 nuwe opwekkingsaanlegte wat R30-miljard belegging lok [KLANK]
ENG HlebelaOnNewFacilities