Skip to content

Critical Minerals Africa Group sê Afrika se groei berus op industrialisering [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Critical Minerals Africa Group, Veronica Bolton Smith, sê Afrika kan nie ekonomiese groei bereik sonder industrialisering nie. Smith het teenoor SABC News die behoefte beklemtoon aan volledige geo-ruimtelike kartering van minerale hulpbronne, betroubare kragvoorsiening en sterk infrastruktuur. Sy sê Afrika moet eienaarskap van sy data te neem, in hawens, paaie en waterstelsels belê, en intra-Afrika-handel bevorder ten einde vervaardiging, werkskepping en die toegevoegde waarde van sy kritieke minerale te verbeter:

ENG-SmithOnMinerals