# Die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy beywer hom dwarsdeur die jaar vir die regte en welstand van persone met gestremdhede. Bewustheidsmaand vir die Regte van Gestremdes duur van vandag tot 3 Desember. LUR Jaco Londt sê sy departement sal pogings verskerp om inwoners aan te moedig om ʼn meer inklusiewe, toeganklike samelewing vir almal te bou:
Wes-Kaapse LUR moedig inwoners aan om meer inklusiewe samelewing vir almal te bou [KLANK]
AFR JacoonDisabilities