# Krieket: Die Regerings-kommunikasie- en inligtingstelsel het die Protea-vroue voorspoed toegewens gedurende hulle voorbereiding vir Sondag se Wêreldbeker-eindstryd teen die mede-gasvrou, Indië. Die geskiedkundige wedstryd, waar ‘n nuwe kampioen gekroon sal word, sal op die Dr DY Patil-stadion in Mumbai gespeel word. Woordvoerder William Baloyi moedig alle Suid-Afrikaners aan om hul ondersteuning te toon deur groen en goud te dra en die spelers aan te moedig terwyl hulle daarna streef om die beker na Suid-Afrika te bring.
Krieket: Regering wens die Protea-vroue voorspoed toe vir hulle Wêreldbekereindstryd teen Indië