Skip to content

SAHPRA gee goedkeuring vir grondverskuiwende MIV-voorkomingsinspuiting [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het ‘n nuwe MIV-voorkomingsinspuiting bekendgestel, bekend as Lenacapavir. Die sesmaandelikse inspuiting, wat deur Gilead ontwikkel is, kan gebruik word deur volwassenes en tieners wat meer as 35-kilogram weeg, en moet gepaardgaan met veilige seksgebruike soos die gebruik van kondome. Yuven Gounden van SAHPRA sê die reguleerder het die medisyne in samewerking met die Europese Medisyne-agentskap hersien om toegang tot noodsaaklike behandeling te bespoedig:

ENG GoundenOnLenacapavir