Skip to content

Padwedlope: Bestuur van Kaapstad-marathon verpletter deur kansellasie van geleentheid [KLANK]

# Padwedlope: Die uitvoerende hoof van die Kaapstad-marathon, Clark Gardner, sê hy is verpletter nadat die wedloop gekanselleer is weens sterk, onbeheerbare winde wat sowat 40 kilometer per uur bereik het. Meer as 24-duisend atlete van regoor die wêreld sou aan die 42,2-kilometer marathon deelneem. Gardner sê die besluit word deur borge en die Stad Kaapstad ondersteun, want veiligheid moet altyd eerste kom:

ENG-GardnerOnMarathon