Skip to content

Padwedlope: Wes-Kaapse LUR Mackenzie teleurgesteld oor kansellasie van Kaapstadse marathon [KLANK]

# Padwedlope: Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het sy teleurstelling uitgespreek oor die kansellasie van 2025 se Kaapstadse marathon weens erge weer. Mackenzie sê die besluit, wat saam met veiligheidsowerhede geneem is, het die welstand van hardlopers, vrywilligers en toeskouers eerste gestel. Mackenzie, wat aan die wedloop oor 42-kilometer sou deelneem, het atlete aangespoor om die marathon-gees lewend te hou deur aktief te bly en by plaaslike gemeenskapswedlope aan te sluit:

ENG-MackenzieOnMarathon