Skip to content

DA sê Suid-Afrika se steenvrugte-uitvoerooreenkoms met China sal verligting bring vir boere en plaaswerkers [KLANK]

# Die DA verwelkom die ondertekening van ʼn belangrike steenvrugte-handelsprotokol tussen Suid-Afrika en China en sê dis ʼn deurbraak vir die landbousektor. Die ooreenkoms maak die Chinese mark toeganklik vir vyf soorte Suid-Afrikaanse steenvrugte, naamlik appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante. Willie Aucamp van die DA sê oop deure na Asië en ander streke met groot aanvraag sal Suid-Afrikaanse landbou help om meer mededingend te wees en dit beter beskerm teen wêreldwye handelskokke:

AFR AucampOnFruitTradeDeal