Skip to content

CapeNature vier Afrika-pikkewyne by Penguin Palooza [KLANK]

# Die Penguin Palooza in die Stony Point-natuurreservaat in Bettysbaai in die Wes-Kaap vier Afrika-pikkewynbewaring en lok gesinne na markte, uitstallings en die vrylatings van pikkewyne. Afrika-pikkewyne is tans kritiek-bedreig, en CapeNature en die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls poog om die spesie te beskerm en plaaslike toerisme te bevorder. Petro van Rhyn van CapeNature sê die geleentheid moedig die beskerming van pikkewyne aan en dien ook as aansporing om mariene-ekostelsels in Suid-Afrika te beskerm:

AFR VanRhynOnpenguinsmp3