# Kaapstad is benoem onder die wêreld se beste stede in Travel plus Leisure se reistoekennings vir Indië en Suid-Asië, in die kategorie Internasionale Bestemmings, Beste Stad. Die tema is die Kuns van Ontdekking, en die toekennings vier plekke wat verkenning en verbintenis aanmoedig. Briony Brookes van Kaapstad Toerisme sê die benoeming bevestig die Moederstad se ongeëwenaarde wêreldwye aantrekkingskrag en spoor Kapenaars aan om te stem en so te help om die eerste plek te verseker:
Kaapstad skitter onder die wêreld se voorste reisbestemmings [KLANK]
ENG-BrookesOnCapeTown