# Vanjaar se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Susumu Kitagawa van Japan, Richard Robson van Australië en Omar Yaghi van Amerika vir hul ontwikkeling van metaal-organiese raamwerke. Hierdie poreuse molekulêre strukture kan gasse vasvang, water vanuit die lug oes, giftige chemikalieë berg en chemiese reaksies bevorder. Hiener Linke van die Nobelkomitee sê hul baanbrekerswerk kan help om globale uitdagings soos waterskaarste en besoedeling aan te pak en nuwe oplossings bied vir omgewings- en tegnologiese probleme:
Nobelprys vir Chemie toegeken vir die ontwikkeling van metaal-organiese raamwerke [KLANK]
ENG LinkeOnChemistry2025