Skip to content

Nomzamo Mbatha van SA ingesluit op 2025 TIME100 Next-lys

# Die talentvolle Suid-Afrikaanse aktrise, model en filantroop, Nomzamo Mbatha, is ingesluit op Time Magazine se 2025 TIME100 Next-lys. Die lys gee erkenning aan opkomende leiers en invloedryke mense wat die toekoms vorm. Mbatha het deur haar rol as die VN-hoëkommissaris vir vlugtelinge se Welwillendheid-ambassadeur bekend geraak as kampvegter vir vlugtelingregte. Sy is in die voorspraakkategorie  saam met mense soos Rose Njeri Tunguru, ʼn programmatuurontwikkelaar in Nairobi, die LGBTQIA+ aktivis Viktoria Radvanyi, en die Soedannese digter en filantroop Emi Mahmoud.