Skip to content

Minister Tau beklemtoon die rol van die motorbedryf in SA ekonomie [KLANK]

# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die motorsektor bly ‘n hoeksteen van Suid-Afrika se ekonomie. Hy het tydens die Suid-Afrikaanse Motorweek gesê die bedryf het in 2024 5,2-persent tot die BBP en 22,6-persent tot die vervaardigingsuitset bygedra, met uitvoere wat 268,8-miljard-rand na 155 markte oorskry het. Tau sê ondanks wêreldwye teenspoed kan vennootskappe met lande soos Saoedi-Arabië en Algerië nuwe geleenthede in die vervaardiging van onderdele ontsluit:

ENG-TauOnAuto