# Stadsbesigtiging Kaapstad het sy eerste kommersiële, ten volle elektriese bote by die V&A Waterfront bekendgestel in aanloop tot môre se Wêreldtoerismedag. Die ekovriendelike vaart het plek vir 32 passasiers. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die gebruik van produkte soos elektriese bote verseker dat die plaaslike bedryf ʼn kleiner koolstofvoetspoor het en help die Moederstad om haar uitsonderlike natuur te beskerm:
Volhoubaarheid is kern van Kaapstad se toerisme-ekonomie [KLANK]
ENG JamesonTourism