# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering bied die derde G20 Navorsing en Innovering Werkgroep en Ministeriële vergadering in Pretoria aan. Die sessies lei tot die G20 Ministeriële vergadering môre waar die Tshwane-verklaring aanvaar sal word. Die hoofdirekteur van die Departement se Multilaterale en Afrika-betrokkenheid, Mmampei Chaba, sê die afgevaardigdes sal vordering hersien, uitkomste finaliseer, en wêreldwye samewerking vir inklusiewe ontwikkeling versterk:
G20 Navorsing en Innovering Werkgroep en Ministeriële vergadering sal Tshwane-verklaring aanvaar [KLANK]
ENG-ChabaOnDeliberations