# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering sal sterker ondersteuning vir boere bied en voedselsekerheid versterk. Mashatile het tydens NAMPO Kaap 2025 in die Overberg in die Wes-Kaap, uitdagings soos watertekorte, die gebrek aan befondsing en onvoldoende ondersteuning vir opkomende boere uitgelig. Hy het ook voortgesette gesprekke met die VSA oor tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere bevestig en sê die regering is besig om markte na China, Rusland, Indië en die Midde-Ooste te diversifiseer:
Mashatile belowe sterker staatsondersteuning vir opkomende boere by NAMPO Kaap [KLANK]
ENG MashatileOnFarmers