Skip to content

Mashatile moedig boere aan om met regering saam te werk om grondhervorming te bespoedig [KLANK]

# Adjunk-president Paul Mashatile vra kommersiële boere om met die regering saam te werk om grondhervorming te versnel. Mashatile het op ‘n besoek van drie dae aan die Overberg-gebied in die Wes-Kaap die versekering gegee dat Suid-Afrika nie Zimbabwe sal volg met grondbesetting nie. Hy sê die regering sál vir grond onderhandel. Hy het ook erken dat foute vroeër begaan is met begunstigdes van grondhervorming wat nie die nodige regeringshulp ontvang het nie:

ENG-MashatileOnLand