Skip to content

Colin Mkosi van Kaapstad wen ‘Standard Bank Kasi SME National Pitch Challenge’ [KLANK]

# Colin Mkosi van Langa in Kaapstad is die algehele wenner van die 2025 Standard Bank Kasi SME National Pitch Challenge. Mkosi het 200-duisend-rand vir sy onderneming Cloudy Deliveries wat aflewerings per fiets by plaaslike restaurante, supermarkte en ander winkels in swart woonbuurte doen, gewen. Die naaswenner is Sibongile Mongadi van Gauteng se Uku Hamba, gevolg deur Lusapho Njine van die Wes-Kaap se Keiskamma Hygiene Services. Naledzani Mosomane van Standard Bank sê hulle is baie trots op al die deelnemers:

ENG MosomaneOnEntrepeneurs