Skip to content

Suider-Afrikaanse Spoorwegvereniging bied spoorkonferensie in Johannesburg aan

# Die Suider-Afrikaanse Spoorwegvereniging bied sy Spoorkonferensie en Uitstalling van vandag tot Vrydag by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg aan. Die geleentheid, gelei deur die minister van Vervoer, Barbara Creecy, bring vervoerministers van die  Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, uitvoerende hoofde van spoororganisasies, voorsieners, beleggers, en regeringsamptenare bymekaar. Die konferensie fokus op spoorwegontwikkeling, streeksintegrasie, en beleggingsgeleenthede. Die vereniging se uiteindelike doel is om ‘n stewige spoornetwerk te bou wat ekonomiese groei sal bevorder en mededinging aanmoedig.