# ‘n Professor in Filosofie aan die Universiteit van die Witwatersrand, Lucy Allais, sê ryk lande het ‘n klimaatverpligting om energie-oordrag te finansier en die klimaatkrisis te temper. Afrika suid van die Sahara ontvang tans net vyf-persent van wêreldwye klimaatfinansiering vir oordrag soos hernubare energieprojekte en aanpassing by die gevolge van aardverwarming. Allais sê waar die welgestelde nasies die plig het om klimaaatverandering te verander, moet ontwikkelende lande nie vrygestel wees van die vermindering van vrystellings nie:
Wits-professor sê alle lande het ‘n gesamentlike plig om klimaatkrisis te temper [KLANK]
ENG AllaisonObligations