# Die regering het die bekende uitvoerende vervaardiger van radio en TV, Mpho Lakaje, wat as die Suid-Afrikaanse wenner in die radiokategorie by die onlangse SAOG-mediatoekennings in Madagaskar aangewys is geluk gewens. Hy het gewen met sy inskrywing getiteld: “Moet droogtegeteisterde Afrikalande hul tot wildlewe vir voedsel wend” ? Die inskrywing plaas die kollig op die verslegtende droogtesituasie in die SAOG-streek. ‘n Regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê Lakaje se storievertelling versterk Afrika-stemme en oorbrug kulturele gapings:
Regering wens joernalis Mpho Lakaje geluk met sy toekenning by die SAOG Mediatoekennings [KLANK]
ENG NomondeonMphoLakaje