# Die bekroonde digter en bekende skrywer, professor Kobus Moolman, sê sy liefde en waardering vir die geskrewe woord het as tiener op hoërskool begin. Die 61-jarige, wat sedert 2016 aan die Universiteit van Wes-Kaapland doseer, lewer vanaand sy intreerede. Sy lesing sal delf in die manier waarop hy onderrig gee in die skryf van poësie. Moolman sê die skryf van gedigte gaan nie bloot daaroor om diep te delf in die hoop dat dit sal uitkom nie:
Bekroonde digter professor Moolman deel sy liefde vir die geskrewe woord [KLANK]
ENG MoolmanOnPoetry