Skip to content

VF Plus-raadslid in Ekurhuleni wen gesogte liefdadigheidstitel [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het sy raadslid in Ekurhuleni, Denise Janse van Rensburg, gelukgewens nadat sy die gesogte Liefdadigheidstitel by die Mevrou Statebond Suid-Afrika gewen het. Die kompetisie is ʼn bemagtigingsplatform vir getroude of geskeide vroue of weduwees tussen 20- en 55-jaar oud. Dit fokus op gemeenskapsdiens, persoonlike groei en inspirasie deur maatskaplike en liefdadigheidsprojekte. Jennifer Glover van die VF Plus sê Van Rensburg is ʼn waardige wenner van die titel:

AFR JenniferonPrestigious