Skip to content

SA gerekende sportvroue lei spanne by CEO Cycle Challenge [KLANK]

# Die CEO Cycle Challenge het aangekondig dat twee gerekende Suid-Afrikaanse sportvroue, Vanes-Mari du Toit en Karla Pretorius, kapteins sal wees van die eerste spanne wat net uit vroue bestaan. Die Challenge is ‘n nasionale beweging om fondse in te samel vir beurse wat talentvolle jeug met beperkte hulpbronne ondersteun en bemagtig deur die Suid-Afrikaanse Hall of Fame se erfenisprojek. Pretorius sê hulle sal die eerste vrouekapteins by die korporatiewe fietsry-gebeurtenis wees wat volgende maand in Gauteng gehou word:

AFR KarlaonCEOCycleChallenge