# Die uitvoerende hoof van Seriti Resources, Mike Teke, sê die oorskakeling van steenkool na ‘n breër energiebedryf wys op Afrika se behoefte aan ‘n sterk energiebasis. Teke het tydens die Steenkool- en Energie-Oorgangdag in Johannesburg, in ‘n onderhoud met Mining Weekly gewys op die belangrikheid van beleggings in Seriti Green, en nuwe steenkoolbedrywe soos Nodiers Bank in Carolina. Hy het ‘n gebalanseerde benadering, verbintenis tot omgewings-, maatskaplike en bestuursdoelwitte beklemtoon om steenkoolproduksie vir die volgende 20 jaar te gehandhaaf:
Seriti vra sterk energiebasis vir steenkool en hernubare bronne in Afrika [KLANK]
ENG-TekeOnEnergy