Skip to content

Knysna-olifant se verskyning veroorsaak opwinding op die Tuinroete [KLANK]

# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê die Knysna-olifant, wat op ‘n plaas in die Knysna-woud opgemerk is, het opwinding en trots regoor die Tuinroete en elders veroorsaak. Die Knysna-olifant, Loxodonta Africana, is dieselfde spesie wat elders in Suid-Afrika voorkom. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê hulle hou haar al lank met versteekte kameras dop, wat haar teenwoordigheid elke paar weke vasvang sonder om haar natuurlike gedrag te versteur:

ENG JPonKnysnaElephant