Skip to content

Twee UWK navorsers maak opslae met borskanker-navorsing [KLANK]

# Twee navorsers van die Universiteit van die Wes-Kaap, Bridget Langa en Sahar Abdul-Rasool, is besig om wetenskap die werk van superhelde te maak, met die ontdekking van genetiese leidrade oor kankerontwikkeling en -vordering. Hulle benader borskanker uit verskillende oogpunte. Langa fokus op genetika en bio-informatika, en Abdul-Rasool op molekulêre diagnostika. Langa sê saam help hulle Suid-Afrika om meer persoonlike, doeltreffender behandeling te bewerkstellig wat die land se uiteenlopende bevolking weerspieël:

ENG BridgetLangaonBreastCancer