Skip to content

Kovsies erken as ‘n nasionale leier in gestremdheids-hervorming

# Die Universiteit van die Vrystaat is as die tweede beste instelling in Suid-Afrika vir gestremdheids-hervorming aangewys, met ‘n telling van 78- persent op die Gestremdheids-uitslag-doeltreffendheidskaal. Hy sê dit weerspieël die doeltreffende instelling van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se strategiese beleidsraamwerk oor gestremdheid in die naskoolse onderwys- en opleidingstelsel. Die ranglys is gegrond op ‘n omvattende opname deur die Vereniging vir Gestremdheidsdienste vir Hoër en Verdere Onderwys, wat beoordeel het hoe Suid-Afrikaanse universiteite studente en personeel met gestremdhede insluit en ondersteun.