Skip to content

Solidariteit vra Ramaphosa om in te gryp om werksverliese te keer weens Amerikaanse handelsheffings [KLANK]

# Solidariteit vra president Cyril Ramaphosa om dringend op te tree om reuse-werksverliese te voorkom na Amerika se besluit om van volgende maand ‘n heffing van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere op te lê. Die vakbond sê die regering se gebrek aan optrede kan belangrike uitvoere belemmer en moontlik die voordele van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika prysgee. Theuns du Buisson van Solidariteit skryf dit toe aan politieke arrogansie en sê handelsbetrekkinge met Amerika geniet nie voorkeur nie:

AFR TheunsOnTariffs