Skip to content

Duisende leerders gaan aan die 2025 ABC Motsepe Kore-kampioenskappe deelneem

# Meer as agt-duisend leerders sal van vandag tot Donderdag by die Rhema Bybelkerk in Randburg, Johannesburg, bymekaarkom vir die 2025 ABC Motsepe Suid-Afrikaanse Skole Koor-Eisteddfod. Die nasionale geleentheid, wat deur die Departemente van Basiese Onderwys en Sport, Kuns en Kultuur, in vennootskap met die Motsepe-stigting, aangebied word, bied kategorieë soos opera solo’s en klein ensembles aan. ‘n Kampioen van Kampioene-kategorie word vir die eerste keer aangebied om mededinging te verhoog en breër deelname van ontlluikende skoolkore landwyd aan te moedig.