Skip to content

Simphiwe Dana vier 20 jaar met optrede in Kaapstad [KLANK]

# Die veelbekroonde sangeres, liedskrywer en maatskaplike aktivis, Simphiwe Dana, vier vandag en môre 20 jaar in die musiekbedryf met konserte in die Baxter-teater in Kaapstad. Sy sal verskeie besonderse liedjies in haar repertorium sing, insluitend dié op haar debuutalbum, Zandisile. Dana beklemtoon haar stemontwikkeling oor die afgelope 20 jaar is die bewys van haar groei oor die tydperk. Sy het aan Newzroom Afrika gesê sy het haarself nog nooit as beroemd beskou nie:

ENG DanaOnBeingAnArtist