Skip to content

Suid-Afrika bied derde G20-sjerpavergadering aan te midde van strewe na praktiese wêreldoplossings [KLANK]

# Suid-Afrika bied die derde G20-sjerpabyeenkoms by Sun City in Noordwes aan onder voorsitterskap van die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge, Zane Dangor. Afgevaardigdes van G20 nasies bevorder onderhandelinge voor November se spitsberaad. Dangor het die noodsaaklikheid van praktiese oplossings beklemtoon en die belangrikheid erken om geopolitieke spanning aan te pak. Hy het die sjerpas aangemoedig om besprekings gegrond op die Verenigde Nasies se beginsels te lei terwyl tegniese werkgroepe op ekonomiese samewerking en volhoubare ontwikkelings-voorkeure fokus:

ENG-DangorOn3G20