# Namibië se Ministerie van Landbou het die tydelike verbod op die invoer en vervoer van mieliesaad uit Suid-Afrika opgehef. Die verbod is ingestel nadat Goss-verwelk, veroorsaak deur ‘n bakteriese patogeen, in invoere opgespoor is. Die ministerie se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, sê die nuwe riglyne oor plantgesondheid is ingestel om plantsiektes te voorkom. Invoerders moet nou streng regulasies handhaaf. Hy moedig waaksaamheid aan om Namibië se oes-gesondheid en landbou-volhoubaarheid te beskerm:
Namibië hef verbod op invoer van Suid-Afrikaanse mieliesaad op [KLANK]
ENG-NghipandulwaOnMaize