# Krieket: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê gesprekke is aan die gang om kontantaansporings aan die Protea-manspan te betaal na hul geskiedkundige Wêreldtoetskampioenskaps-oorwinning oor Australië. Die Proteas se oorwinning op Lord’s in Londen het ‘n titeldroogte van 27-jaar beëindig. McKenzie was onder die duisende mense wat die kampioene vanoggend op die OR Tambo-internasionale lughawe in Gauteng verwelkom het. Hy het die span se karakter geprys en vertroue uitgespreek om 2027 se kampioenskap suksesvol aan te bied en te wen:
Krieket: Proteas kry kontantaansporings na geskiedkundige IKR-toetsoorwinning [KLANK]
ENG-McKenzieOnIncentives