Skip to content

SA wetenskaplike aangewys as National Geographic-verkenner vir baanbreker-fossielnavorsing

# Die Suid-Afrikaanse geoloog, Tebogo Makhubela is aangewys as ‘n National Geographic-verkenner en die ontvanger van die 2025 Wayfinder-toekenning. Makhubela word gevier vir sy navorsing by die Wieg van die Mensdom en omdat hy help om antieke geheime rondom die mens en sy oorsprong te ontsluit. Makhubela is deel van die Rising Star-span by National Geographic, wat die Homo Naledi en vroeë begrafnis-gebruike bestudeer. Hy sê die toekenning is ‘n mylpaal vir navorsers in Afrika en die vorming van die mensdom se gedeelde verhaal.