Skip to content

Zapiro ontvang eredoktorsgraad in Onderwys van UP [KLANK]

# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad in Opvoedkunde toegeken aan Suid-Afrika se mees gevierde en veelbekroonde redaksionele spotprenttekenaar, Jonathan Shapiro, beter bekend as Zapiro. Die universiteit sê sy spotprente hou die afgelope vier dekades ‘n boeiende, insiggewende spieël op van gebeure in Suid-Afrika. Shapiro sê dis vir hom uiters aangenaam om te sien dat sy spotprente in skole en universiteite as onderrighulpmiddels gebruik word:

ENG JonathanonDoctorate