Skip to content

Suid-Afrikaanse opvoeder Nadine Smith wen Wêreldwye Tegnologieleierskaptoekenning

# Die Suid-Afrikaanse opvoeder Nadine Smith het die 2025 EDGE in Tech Athena-toekenning vir vroeë loopbaanleierskap gewen. Smith is tydens ‘n spesiale seremonie by die Universiteit van Kalifornië, Berkeley, vereer vir haar baanbrekerswerk in die transformasie van wetenskap-, tegnologie-, ingenieurswese- en wiskunde-onderwys om meer inklusief en toeganklik te wees. As ‘n koderings- en robotika-opvoeder by ADvTECH was sy een van slegs vier persone wêreldwyd wat die toekenning ontvang het en die enigste Afrika-onderwyser.