Skip to content

Sokker: Regering in die Wes-Kaap stel nuwe busvennootskap bekend om skolesokker te ondersteun [KLANK]

# Sokker: Die regering van die Wes-Kaapse het ’n nuwe vennootskap van stapel gestuur met SAFA Kaapstad, MTN Suid-Afrika, en Golden Arrow Busdienste om skolesokker te ondersteun. LUR Ricardo Mackenzie sê meer as 12-duisend jong spelers sal maandeliks baat vind by slimkaarte wat voorafgelaai is om geskeduleerde busse te gebruik. MTN sal die koste van die kaarte dek en opvoedkundige veldtogte loods. Hy sê dit sal insluiting bevorder en plaaslike sokkertalent ontwikkel:

ENG-MackenzieOnSoccer