Skip to content

Kaapstad ondersteun nuwe plaaslik vervaardigde rolprente met eerste rolprentfonds [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het sy steun aangekondig vir sewe plaaslik vervaardigde rolprente deur sy eerste Kaapstadse Filmfonds. Die projek is in vennootskap met die organisasie van onafhanklike rolprentvervaardigers van stapel gestuur, en het ten doel om die stad se rolprentbedryf ‘n hupstoot te gee en werksgeleenthede te skep. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die uitgesoekte projekte sluit vollengte, dokumentêre en animasie-rolprente in om die stad se uiteenlopende stories en talent ten toon te stel:

ENG SmithOnFilmFund