# Die Nelson Mandela-museum verwelkom ‘n groep studente van verskillende Duitse hoër onderwysinstellings vir ‘n twee weke lange internasionale jeugkamp in Qunu, in die Oos-Kaap. Die kamp is gemik op die uitruiling van interkulturele diversiteit, geopolitiek, toerisme en die rol van wyle president Nelson Mandela en ander vryheidsvegters in die vryheidstryd. Die LUR vir Sport, Kuns en Kultuur in die Oos-Kaap, Sibulele Ngongo, het aan die SABC gesê dialoog en gedeelde ondervindings van die jeug van uiteenlopende kulture is belangrik:
Nelson Mandela-museum verwelkom studente van Duitsland [KLANK]
ENG-NgongoOnExchange