Skip to content

# Die produksie KUNS, met topakteurs Wessel Pretorius, Ludwig Binge en Wilhelm van der Walt, het vanjaar se KKNK-feesgangers beïndruk met sy fyn balans tussen humor en ernstige ondertone. Die stuk, oorspronklik geskryf deur Yasmina Reza en internasionaal bekend as Art, is meesterlik vertaal deur Naómi Morgan en is onder die regie en ontwerp van die bekroonde Marthinus Basson aangebied. Die produksie vertel die verhaal van drie vriende. Wanneer een ’n duur kunswerk aanskaf begin die krake in die vriendskap skielik wys. Akteur Wessel Pretorius vertel dat hy opgewonde is oor KUNS, maar ook oor die kunste by die fees:

Wessel_KKNK